Quantcast
Channel: Kommentaar van
Browsing all 46 articles
Browse latest View live

Kommentaar op Hoe om van Jacob Zuma en Karel Klitsgras te vergeet deur crito

Ek is verbaas oor u gevoel dat ek Jonathan Amid verkleineer het. Miskien moet u WO Kühne se boek afstof en weer lees. Die boodskap wat ek probeer oordra, as ek my die skoolmeesteragtigheid kan...

View Article



Kommentaar op Hoe om van Jacob Zuma en Karel Klitsgras te vergeet deur Karen...

Nog nooit “ween-liedere” gesien nie. Roulied is ‘n sinoniem. WAT: Klaaglied: ” 1 a Lied, sangstuk waarin geweeklaag word, waarin uiting gegee word aan smart, leed, pyn, e.d.; ook, digterlike jammer-,...

View Article

Kommentaar op Hoe om van Jacob Zuma en Karel Klitsgras te vergeet deur Karen...

Tikfoute? hakoe; oppad

View Article

Kommentaar op Hoe om van Jacob Zuma en Karel Klitsgras te vergeet deur Karen...

WAT: klaag’lied s.nw. 1 a Lied, sangstuk waarin geweeklaag word, waarin uiting gegee word aan smart, leed, pyn, e.d.; ook, digterlike jammer-, rou-, weeklag, soos ‘n klaaggedig wat geskik is om gesing...

View Article

Kommentaar op Hoe om van Jacob Zuma en Karel Klitsgras te vergeet deur crito

Inderdaad. Ook Swatland.

View Article


Kommentaar op Quid agis, dude! deur crito

Daar was ‘n paar klaers oor onverstaanbaarhede. Vir hul gerief die volgende verklarings: non loqui sed facere – nie net praatjies nie, maar aksie sola fide – deur geloof alleen lex parsimoniae – die...

View Article

Kommentaar op Quid agis, dude! deur Elmari Rautenbach

Tien uit tien vir ‘n skitterende en uiters vermaaklike rubriek – custodiant eam!

View Article

Kommentaar op Quid agis, dude! deur Estelle Venter

Crito, koester jou lendene begeertes vir resensent Jean Meiring?

View Article


Kommentaar op Quid agis, dude! deur crito

‘n Vrou van my jare hou sekere geheime vir haarself.

View Article


Kommentaar op Gaan Groot deur Jean-Pierre Labuschagné

Knap artikel, Elmari! Doe zo voort! Bly dat jy die rubriek oorgeneem het.

View Article

Kommentaar op Geprikkel deur Estelle Venter

Dis als in die E Is dit nou nie ‘n mooi onskuldige sinnetjie nie! Ondersteunend. Onderskragend. Hier staan dit onder Crito se vorige rubriek: “Knap artikel, Elmari! Doe zo voort! Bly dat jy die rubriek...

View Article

Kommentaar op Geprikkel deur Elmari

A jinne, mense, so graag soos wat ek ‘n juweel sou wou pleeg soos Crito se onlangse “Jeyes Fluid-luggie deur ‘n zef kroeg”, wat ek moet erken my hardop laat skater het, moet ek ongelukkig bieg die...

View Article

Kommentaar op Geprikkel deur Estelle Venter

Watter Elmari is jy, Elmari? Ek dag Jean-Pierre sinspeel op Elmari Notnagel, tesouriere van ons boekklub hier op Paternoster. Ons noem onsself Die Leesguriges. (Maar haar naam is onder die e omdat haar...

View Article


Kommentaar op Enig in sy soort deur John Miles

Ha, het ons hier met ‘n herrese L I Bertyn te doen?

View Article

Kommentaar op Verstaan jy? deur Nico Schamrel

Uitstekend verwoord! Ons het lui geword … soms kom die woord ‘vlak’ my gedagtes binne. Dankie vir jou skrywe, Crito.

View Article


Kommentaar op Apologie aan Willie Burger deur Jo Prins

Jy meen feitelik?

View Article

Kommentaar op Verstaan jy? deur Riette Rust

Raakgevat! Gesels asseblief saam, mense.

View Article


Kommentaar op Apologie aan Willie Burger deur crito

Ja.

View Article

Kommentaar op Af en op deur Sandra Prinsloo

Hierdie rubriek is sommer baie meer leesbaar nadat Sonja Loots dit oorgeneem het. Dit lees net so lekker soos Vra vir Janie in Rapport. Doen so voort!

View Article

Kommentaar op Af en op deur Dorothea Pienaar

Nie seker waarom mense wat immigreer kwansuis minder Afrikaans lees nie. Ek is ‘n immigrant en lees meer Afrikaans as meeste Afrikaners in SA. Want ek is lief vir my taal. Almal stuur vir my boeke. My...

View Article
Browsing all 46 articles
Browse latest View live